King's Choc' & Bisc's

By King's Chocs and Biscuits gee ons u 'n ervaring van 'n verskeidenheid lekkers en sjokolade. Ons spesialiseer veral in die lewering van, Partytjie Pakkies, Tuisgemaakte lekkergoed, Groot verskeidenheid "marshmallows", Biscuit King koekies teen bekostigbare pryse. Kom deel die ervaring met ons.

  • Contact Person: Marius Kuyler
  • Position: Store Manager
  • Tel Num.: +27 60 837 2580
  • Mobile Num.: +27 84 695 0821
  • Email: mcrkuyler@telkomsa.net