De Vlaming

De Vlaming is al 20 jaar al `n treffer in Mosselbaai , Met die beste en varste Melkterte in die kontrei , so ook word daar daagliks op die perseel gebak .

Koeke , terte , soet of sout vinger happies , tuisgemaakte pasteie en soveel meer ,Ons maak ook op bestelling enige geleentheid koek , of dit `n stoute bachelorette koek of `n deftige trou koek is , ons kan enige iets maak .

  • Contact Person: Mary-Ann Masson
  • Position: Store Manager
  • Tel Num.: +27 44 693 1201
  • Fax Num.: +27 44 693 1201
  • Mobile Num.: +27 76 405 9087
  • Email: cakesmosselbay@gmail.com